Ma­lei­sestyl bot­ter­skor­sie­sop

Weg! Platteland - - Dis Ons Kookbeurt -

Ge­noeg vir 6 Be­rei­dings­tyd 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20-25 mi­nu­te

Jy be­no­dig

• 1 bot­ter­skor­sie (600 g), ge­skil

en pit­te ver­wy­der • 2 eet­le­pels (30 ml) ghee (hel­der bot­ter), of ge­bruik ge­wo­ne bot­ter • 1 ui, ge­skil en fyn­ge­kap • 1 knof­fel­hui­sie, ge­skil

en fyn­ge­kap • 1 stuk (2 cm) vars gem­mer,

ge­skil en fyn­ge­kap • 2-3 eet­le­pels (30-45 ml) Kaaps

Ma­lei­se ker­rie­meng­sel • 1 blik (400 ml) klap­per­melk • 600 ml groen­te­af­trek­sel • 2 eet­le­pels (30 ml) bruin

mos­terd­saad • vars ker­rie­bla­re vir gar­ne­ring

(of ge­bruik droë ker­rie­bla­re)

Só maak jy

Sny die bot­ter­skor­sie in blok­kies van 2 cm. Ver­hit die ghee in ’n groot ka­strol. Braai die ui en knof­fel tot dit glan­send is en voeg dan die bot­ter­skor­sie by. Roer die gem­mer en ker­rie­poei­er by en laat dit vin­nig bruin braai. Gooi laas­tens die klap­per­melk en groen­te­af­trek­sel by.

Prut die pot vir on­ge­veer 15 mi­nu­te tot jy die bot­ter­skor­sie­stuk­ke met ’n vurk kan fyn­druk. Ge­bruik ’n staaf­men­ger en ver­pulp die sop tot mooi glad. Geur dit met sout na smaak.

Braai die mos­terd in ’n droë pan­ne­tjie tot dit be­gin skiet, en braai dan ook die ker­rie­bla­re vin­nig. Gar­neer die sop met die mos­terd en blaar­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.