Ge­roos­ter­de spring­bok­len­de met beet-tzat­zi­ki

Weg! Platteland - - Dis Ons Kookbeurt - Win­ter 2016

Ge­noeg vir 6 Be­rei­dings­tyd 1 uur Gaar­maak­tyd 1 uur

Jy be­no­dig

• 1 spring­bok­len­de­stuk (of ge­bruik rooi­bok)

VIR DIE MA­RI­NA­DE • 60 g bot­ter • 20 ml bruin­sui­ker • 20 ml koek­meel • 20 ml mos­terd­poei­er • 10 ml grow­we­sout • 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk • 1 stuk (3 cm) vars gem­mer, ge­skil

en fyn­ge­ras­per • 2 tee­le­pels (10 ml) duk­kah • ½ tee­le­pel (2,5 ml) droë tie­mie • ½ tee­le­pel (2,5ml) su­mac

VIR DIE AAR­TAP­PELS • 20 ml ek­stras­ui­wer o­lyf­o­lie • 3 eet­le­pels (45 ml) se­sam­saad • 6 aar­tap­pels, ge­kook, ge­skil en

in sky­we ge­sny

VIR DIE BEET-TZAT­ZI­KI • 1 klein rou beet, ge­ras­per • ½ kom­kom­mer, ge­ras­per • 1 knof­fel­hui­sie, fyn­ge­druk • 1 tee­le­pel (5 ml) fyn­ge­kap­te vars ment • 1 kop­pie (250 ml) G­riek­se jo­gurt

VIR DIE TA­HI­NI-EN-HEUNINGSOUS • ¼ kop­pie (60 ml) ta­hi­ni (se­sam­smeer, te kry in die ge­sond­heids­af­de­ling van groot su­per­mark­te) • 2 eet­le­pels (30 ml) heu­ning • 2 tee­le­pels (10 ml) ek­stras­ui­wer o­lyf­o­lie • 100 ml G­riek­se jo­gurt

Só maak jy

Ma­ri­neer die v­leis Meng al die be­stand­de­le vir die ma­ri­na­de tot ’n smeer en vryf die v­leis daar­mee in. Laat dit vir 30 mi­nu­te rus. Sout die kom­kom­mer Voeg 1 tee­le­pel (5 ml) sout by die kom­kom­mer, laat dit vir 20 mi­nu­te in ’n ver­giet­tes drei­neer, s­poel dit on­der lo­pen­de wa­ter af en laat dit dan vir nog 15 mi­nu­te in die ver­giet­tes staan. Roos­ter die v­leis Ver­hit die oond tot 220 ºc. Verf ’n oond­pan met o­lyf­o­lie en sit die veis in die mid­del. Sprin­kel die helf­te van die se­sam­saad rond­om die v­leis en pak die aar­tap­pel­sky­we om die v­leis. Sprin­kel die res van die se­sam­saad oor die aar­tap­pel en roos­ter dit vir 1 uur tot die v­leis gaar is na smaak. Maak die beet-tzat­zi­ki Meng die beet, kom­kom­mer, knof­fel en ment, en geur dit lig­gies. Vou die jo­gurt ver­sig­tig by die beet­meng­sel. Maak die ta­hi­ni- en-heuningsous Meng al die be­stand­de­le saam en k­lits dit met ’n bal­lonk­lit­ser tot mooi glad. Om voor te sit Sit die v­leis en se­sa­m­aar­tap­pels voor met die ta­hi­ni- en-heuningsous en die beet-tzat­zi­ki daar­by. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.