Klap­per­room­ys met saf­fraan

Weg! Platteland - - Dis Ons Kookbeurt -

Ge­noeg vir 4-6 Be­rei­dings­tyd 15 mi­nu­te plus vries­tyd

Jy be­no­dig

• ½ tee­le­pel (2,5 ml)

saf­fraan­draad­jies • 1 tee­le­pel (5 ml) warm wa­ter • 200 ml room • 300 ml klap­per­melk • 75-100 g sui­ker

Só maak jy

Week die saf­fraan in warm wa­ter om die geur en kleur vry te stel.

Meng die room en klap­per­melk in ’n ka­strol­le­tjie en roer die sui­ker en saf­fraan­wa­ter by. Ver­hit die meng­sel tot kook­punt, draai die hit­te la­er en prut dit lig­gies oor lae hit­te vir 10 mi­nu­te – roer dit ge­reeld. Haal die meng­sel van die plaat af en laat dit af­koel voor jy dit in ’n room­ys­ma­sjien sit. Óf gooi dit in ’n breë, vlak hou­er en sit dit vir ’n uur in die vries­kas. Haal dit uit, k­lits dit goed om die ys­kris­tal­le te breek wat ge­vorm het (of ge­bruik ’n staaf­men­ger), en sit dit te­rug in die vries­kas. Her­haal dié pro­ses el­ke uur tot die room­ys ro­me­rig en ferm is.

Plat­te­land sê Glo dit of nie, maar hier­die room­ys is ewe lek­ker saam met die bot­ter­skor­sie­sop op bl. 110.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.