Uit­sig son­der gren­se

Sy re­stau­ran­te – en selfs die wag­lys – is maan­de voor­uit vol­be­spreek, maar vir die veel­be­kroon­de sjef Lu­ke Da­le-ro­berts gaan dit nie net oor in­no­ve­ren­de kos nie. Daar is ook die uit­sig wat tel­kens gren­se ver­skuif...

Weg! Platteland - - 180 º - Win­ter 2016

Lank voor The Pot Luck Club op 14 Fe­bru­a­rie 2013 sy deu­re ge­o­pen het – trou­ens, nog voor die boon­ste ver­die­ping op die Old Bis­cuit Mill se si­lo in Wood­stock, Kaap­stad, ge­bou is – het die ei­e­naars van die per­seel my ge­na­der en dié be­plan­de ruim­te vir my aan­ge­bied.

In daar­die sta­di­um was daar eint­lik net ’n loop­lys van waar jy ’n i­dee kon kry, maar na­dat ek die eer­ste keer boon­toe is en die on­ge­loof­li­ke pa­no­ra­mie­se uit­sig er­vaar het, het ek da­de­lik hul­le aan­bod aan­vaar. Daar­na het ek nog ’n he­le paar aan­de son­s­ak­tyd doer bo gaan sit om my te ver­kyk...

Hier na­by rond­om jou is Wood­stock. In­dus­tri­eel. T­rein­spo­re. Vol graf­fi­ti. Dan t­rek jou oog ver­der na die dok­ke toe – vir my is die ha­we soos ’n nim­mer­ein­di­gen­de a­ni­ma­sie­fliek waar din­ge ge­du­rig ver­an­der. En ag­ter dit is die won­der­baar­li­ke na­tuur­skoon waar­voor Kaap­stad so be­kend is: Leeu­kop. Vlae- berg. Die see. Die bran­ders wat so lek­ker is om te ry. Jy’s in ’n stad, en tog ook nie.

Hier­die uit­sig is een van die re­des waar­om ek en my vrou, San­da­le­ne, en ons seun, Fin­ley, in Kaap­stad woon. Ons is be­voor­reg. En wat dit nóg lek­ker­der maak, is dat ek – en die per­so­neel van The Pot Luck Club – ons oor en oor hier­aan kan ver­won­der, selfs al is ons by die werk. the­pot­luck­club.co.za 021 447 0804

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.