Oom Nic kom weer

Weg! Platteland - - Briewe -

Op ’n on­lang­se reis draai ons ná S­terk­stroom af op die N6, die so­ge­naam­de vrien­de­li­ke roe­te wat ons deur Qu­een­stown en Cat­h­cart neem. Op Cat­h­cart er­vaar ons die hart­lik­heid van oom Nic Nel met sy Art Bus, en dis nie lank nie of hy ver­tel ons van sy ver­sky­ning in Mia van der Mer­we se fo­to-es­say “Hond se ge­dag­tes” wat in Plat­te­land #10 ge­pu­bli­seer is. Oom Nic is dui­de­lik baie trots op dié eer, want toe ek hom vra of ek ’n fo­to kan neem, het hy bre­ë­bors met die tyd­skrif voor sy bus gaan aan­tree. Du­ne en Schalk Kahlau, POT­CHEF­STROOM

I­vahn van Nie­kerk van A­fri­vet het ons ge­wys op ’n fout in die skaap­ar­ti­kel op bl. 65 in Plat­te­land #11. Die siek­te “li­verflu­ke” is per a­buis as “le­wer­slak” ver­taal. Die kor­rek­te A­fri­kaan­se woord is le­wer­bot.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.