ONS SOEK JÓÚ NUUS

Weg! Platteland - - Briewe -

Laat weet ons wat­ter lek­ker mark­te, fees­te, skoue, ba­saars en an­der ple­sie­ri­ge din­ge in jou ge­wes­te ge­beur. Stuur ’n e-pos na met die wie, wat, waar en wan­neer. (’n Ho­ë­re­so­lu­sie­fo­to sal ook gaaf wees.) Ont­hou,

ver­skyn net vier keer per jaar en daar­om moet ons min­stens vier maan­de voor ’n ge­leent­heid daar­van weet. Die sluitingsdatum vir nuus in die So­mer 2016-’17-uit­ga­we, wat van­af Maan­dag 28 No­vem­ber land­wyd ver­sprei word, is

ver­te­lons@weg­plat­te­land.co.za Vry­dag 21 Ok­to­ber 2016.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.