WAT JY MOET WEET

Weg! Platteland - - Platteland-werksessies -

Wan­neer en waar?

Sa­ter­dag 3 Sep­tem­ber (vol­be­spreek) en Son­dag 4 Sep­tem­ber 2016: Bos-en-berg­gas­te­plaas, Hart­bees­poort • Sa­ter­dag 17 Sep­tem­ber 2016: De­mo-den­kook­skool, Bloem­fon­tein

R1 290 p.p. Dit sluit in al die be­stand­de­le, kof­fie, tee en fyn­ge­bak en ’n twee­gang­mid­dag­e­te met voor­beel­de van hoe deeg ge­bruik kan word. El­ke deel­ne­mer kry ook ’n spe­si­a­le ge­skenk­pak met ’n Plat­te­land- voor­skoot, ’n meng­bak en deeg­skra­per van Banks Kit­chen Bou­ti­que, o­lie van B-well, meel en be­skuit van Eu­re­ka Mills én ’n half­jaar- digitale intekening op Plat­te­land. Én dan gaan el­ke kur­sus­gan­ger huis toe met vars­ge­bak­te brood.

Stuur ’n e-pos na Don­vé My­burgh by don­ve. my­burgh@me­dia24.com of bel haar by 021 443 9830. Die eer­ste le­sers wat bespreek en be­taal, kry daai laas­te plek­ke.

Prys Be­spre­kings

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.