Ro­nell de Wet

Weg! Platteland - - My Dorp -

Ei­e­naar van Bie­tjie moeg-gas­te­huis “Ek is deur al Ja­cobs­dal se fa­ses: Hier groot­ge­word en by Land­bou­dal op skool, en nou het ek self kin­ders daar. Dis ’n klein, stil dor­pie, maar met die sko­le en be­sproei­ings­be­dryf is dit eint­lik vrek­be­sig hier.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.