IN ’N NEUTEDO(R)P

Weg! Platteland - - My Dorp -

Naas­te af­tree­oord Huis Herf­sak­ker. 053 591 0249

Sko­le Ja­cobs­dal Pri­mê­re Skool jak­kies.com en Land­bou­dal 053 591 0050

Naas­te Wool­ies Kim­ber­ley (60 km).

Mu­ni­si­pa­li­teit Ja­cobs­dal vorm deel van die Let­se­meng-mu­ni­si­pa­li­teit wat Kof­fie­fon­tein (hoofkantoor), Luck­hoff, Op­per­mans­gron­de en Pe­trus­burg in­sluit. Geen van die in­wo­ners het ’n goeie woord oor die mu­ni­si­pa­le diens­le­we­ring te sê nie... Groot ge­doen­te Die NG kerk (soek “NG ge­meen­te Ja­cobs­dal” op Fa­ce­book) hou die af­ge­lo­pe paar jaar ’n fa­mi­lie­fees op die ter­rein van die Oran­je-riet­wa­ter­ge­brui­kers­ver­e­ni­ging net bui­te die dorp met al­les van berg­fiets­wed­ren­ne, veld­lo­pe en ’n pret­stap tot braai­vleis, pan­ne­koek en ’n vlooi­mark. Die vol­gen­de Fa­mi­lie­fees word in A­pril-mei 2017 ge­hou.

Toe­ris­me-in­lig­ting Ja­cobs­dal het geen in­lig­tings­kan­toor of web­tuis­te vir die dorp nie, maar die Mo­ka­la- na­si­o­na­le park, 30 km van hier af, is de­fi­ni­tief ’n be­soek werd. Hier is nie groot kat­te soos leeus, lui­perds of hi­ë­nas nie, maar die rus­tig­heid en lief­li­ke ver­blyf vergoed daar­voor. 053 204 0158

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.