Hoe lank bly saad vars?

Weg! Platteland - - Alles Oor Saai -

Hier volg ’n lys van groen­te­soor­te met die ge­mid­del­de le­wens­duur (in jaar) van hul­le saad.

As­per­sie (3) Beet (4) Blaar­slaai (6) Blom­kool (4) Boon­tjies (3) Broc­co­li (3) Brusselse

sprui­te (4) C­hi­ne­se

kool (3) Eier­vrug (4) Ert­jies (3) K­nol­kool (3) Kom­kom­mer (5) Kool (4)

Krul­kool (4) Mie­lies (2) Pam­poen (4) Preie (2) Ra­dys (5) Ra­pe (4) Ris­sies (2) Sel­de­ry (3) S­kor­sies (4) Soet­ris­sies (2) Spi­na­sie­beet (4) Ta­ma­tie (4) Uie (1) Wit­wor­tels (1) Wor­tels (3)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.