Na­si­o­na­le Tuin­dag

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

Tuin­maak is harde werk, maar góéd vir jou: Dit be­vor­der brei­nak­ti­wi­teit, ver­laag bloed­druk en werk as teen­voe­ter vir span­ning, angs, vrees en de­pres­sie. Met Na­si­o­na­le Tuin­dag word jy aan­ge­moe­dig om ’n slag van die swoeg en sweet te ver­geet en die vrug van jou ar­beid te ge­niet. Nooi ’n paar men­se oor vir kof­fie en be­skuit, dalk ’n glas wyn. Of hoe klink piek­niek, mid­dag­e­te, ’n tee­par­ty­tjie, boek­lees... Hou saam duim vas vir goeie weer in die mid­del van die len­te! gar­den­day.co.za in­fo@gar­den­day.co.za

@Gar­den­day­sa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.