GE­VAAR! DAN­GER! INGOZI!

Weg! Platteland - - Kweek Eetbare Blomme -

Baie blom­me is nie so ska­de­loos soos wat hul­le lyk nie. Doen jou huis­werk voor jy goeds­moeds aan blom­me be­gin knab­bel – par­ty spe­sies kan do­de­lik wees. Eet­ba­re kant­blom­me ( ook be­kend as en het by­voor­beeld do­de­li­ke dub­bel­gan­gers soos in- en uit­heem­se spe­sies. met sy wit blom­me­tjies kan jou dood be­te­ken.

Wan­neer jy blom­me kies om te eet, moet jy ver weg­bly van die bos­se blom­me wat in win­kels ver­koop word aan­ge­sien dié kweek­huis­blom­me ge­woon­lik met al­ler­lei na­re pes-, on­kruid- en swam­do­ders be­han­del word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.