Kap­per­tjie­bot­ter

Weg! Platteland - - Blomme, Spruite En Mikrokruie - Len­te 2016

Kap­per­tjie­blom­me ver­an­der ’n slaai in ’n fees vir die oë en tong, maar dit smaak ook vo­ren­toe as jy dit met bot­ter meng.

Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd 10 mi­nu­te

Jy be­no­dig

• ½ kop­pie (125 ml) kap­per­tjie­blom­bla­re • ¼ kop­pie (60 ml) sag­te bot­ter • ½ tee­le­pel (2,5 ml) heel­kor­rel­mos­terd • 2 eet­le­pels (30 ml) fyn­ge­ras­per­de

par­me­saan­kaas

Só maak jy

Kap die blom­bla­re baie fyn met ’n mes – jy kan ook ’n vy­sel hier­voor ge­bruik.

Meng die blom­bla­re, bot­ter, mos­terd en par­me­saan­kaas goed saam. Bê­re dit in die ys­kas. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.