Groen sap met sprui­te en mi­kro­kruie

Weg! Platteland - - Blomme, Spruite En Mikrokruie -

Sprui­te en mi­kro­kruie is prop­vol ge­son­de en­sie­me en ge­kon­sen­treer­de hoe­veel­he­de voe­ding­stow­we – maak dit deel van jou “sa­proe­ti­ne” sog­gens.

Ge­noeg vir 1 Be­rei­dings­tyd 5 mi­nu­te

Jy be­no­dig

• ’n klein hand vol al­fal­fa­s­prui­te • ’n klein bos­sie vars­ge­sny­de mi­kro

kweek­gras ( • ’n klein bos­sie bron­kors ( • ’n klein hand vol mi­kro­krui­e­blaar­tjies van jou keu­se – ons het ’n meng­sel van kol­jan­der-, mos­terd- en spi­na­sie­blaar­tjies ge­bruik • 4 broc­co­li­blom­me­tjies • 1 groen­ap­pel • 4 ys­blok­kies • vars suur­le­moen­sap na smaak • fyn­ge­ras­per­de vars gem­mer na smaak

Só maak jy

Pols al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­sap­per. Voeg suur­le­moen­sap en/of fyn­ge­ras­per­de vars gem­mer na smaak by en drink dit da­de­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.