Weg! Platteland

Uit die buitenste ruimte

- R80

By die enorme Jasmyn-plaasstal – nee, plaasmall! – in Hartbeespo­ort het dié 30 g-pakkies plantkos wat oorspronkl­ik ontwikkel is om plante in ruimtetuie te kweek, dadelik ons oog getref. Een pakkie is genoeg om met 1 liter grond of riviersand te meng en dan hoef jy die gelukkige binneof buitenshui­se plant vir die volgende twee jaar net water te gee! Die plantkos bevat 10 keer meer noodsaakli­ke elemente as die rykste natuurlike grond – en geen patogene of peste nie.

activegrou­nd.co.za 012 259 0078 078 191 0669 Active Ground-innoverend­e plantkosst­elsel

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa