DIE TOI­LET

Weg! Platteland - - Spaar Water -

’n Lek­ken­de toi­let mors tot 30 li­ter wa­ter per uur! Toets of jou­ne hom ge­dra deur ’n paar drup­pels kos­kleur­sel in die spoel­bak te gooi – in­dien die wa­ter in die toi­let­bak ver­kleur, weet jy daar is ie­wers ’n lek­plek. M2oe­nie­to0i­let

die el­ke keer trek nie... Jy wil dalk die hor­ries kry, maar die En­gel­se sê­ding slaan die spy­ker op die kop: “If it’s y­el­low, let it mel­low. If it’s bro­wn, ta­ke the ba­sin of sho­wer wa­ter you’ve col­lected and flush it do­wn.” Sit ’n hal­we bak­steen in die spoel­bak van die toi­let so­dat dit min­der wa­ter ge­bruik el­ke keer as jy dit trek. ( A­brie Ma­rais van Robertson stem nie saam nie: “Ri­ool­py­pe word teen mi­ni­mum gra­de ge­lê. As daar nie ge­noeg wa­ter is om al­les weg te spoel nie, kry jy dalk ’n ver­stop­ping.”) links)

Al­ber­ton S­chwei­zer-re­ne­ke

Stellenbosch (

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.