Weg! Platteland

Wenk

-

As jy nie jou draaie kry vir die lemmetjiem­ayonnaise nie, kan jy altyd ook goeie winkelmayo­nnaise met ’n bietjie lemmetjies­ap en -skil plus ’n bietjie gekapte knoffel opdollie. Koop tog net die beste mayonnaise wat jy kan kry. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa