Slaai met ge­ma­ri­neer­de murg­pam­poen­tjies en drui­we

Weg! Platteland - - Spaar Water -

Ge­noeg vir 6 Be­rei­dings­tyd 15 mi­nu­te

Hier­die heer­li­ke koel slaai stel e­ni­ge kom­kom­mer­vorm in die ska­du!

Jy be­no­dig

• 500 g murg­pam­poen­tjies • ¼ kop­pie (60 ml) o­lyf­o­lie • sap en ge­ras­per­de skil van

1 groot suurlemoen • 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­druk • swart­pe­per en sout­vlok­kies • ½ kop­pie (125 ml) drui­we­kor­rels • ½ kop­pie (125 ml) ha­sel­neu­te • 125 g fe­ta­kaas • 20 ment­blaar­tjies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.