ANDRÉ CILLIERS

Weg! Platteland - - My Dorp -

Ei­e­naar: The B­re­we­ry & Two Go­ats De­li

Dié oud­lek­tor van Kaapstad het al­tyd daar­oor ge­droom om plat­te­land toe te trek en te boer. Kort ná hul­le eer­ste be­soek aan die dorp in 1997 het hul­le drie len­de­lam sku­re ge­koop en in 2002 hier­heen ge­trek.

“Toe ons weer sien, het ons bok­ke, bees­te, een­de, var­ke en hoen­ders ge­had, en toe be­gin ek kaas maak, bier brou, kof­fie­bo­ne roos­ter...”

André is in­tus­sen ge­skei en sy twee seuns (een van hul­le, Finn, is saam met hom op die fo­to) kom kui­er ge­reeld na­we­ke, maar hy het nog nooit een­saam ge­voel nie. “Om die waar­heid te sê is die groot­ste uit­da­ging hier om soms weg te kom van men­se!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.