Die tyd het gaan stil­staan...

Weg! Platteland - - Photo-essay -

Die eet­ka­mer, een van die merk­waar­dig­ste ruim­tes in die huis, wys hoe aan­ge­trok­ke He­len was tot lig, he­mel­lig­ga­me en weer­kaat­sings. As jy op ver­skil­len­de tye van die dag die ver­trek bin­ne­stap, lyk dit el­ke keer an­ders, af­han­gen­de van waar die lig op daar­die oom­blik hup­pel en of dit die son, die maan of ’n kers is wat die lig maak. Fyn glas is by die mu­re se verf ge­meng en daar­om voel dit soos grow­we skuur­pa­pier as jy daar­aan raak. Tus­sen die kan­de­la­re (nog dik aan­ge­pak met kers­was) lê ou pla­te rond, en ke­ra­miek­ka­me­le trek oor die ta­fel na waar die se­kel­maan­spie­ëls ska­du’s gooi.

PHOTO ES­SAY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.