Sir­kels van die le­we

Weg! Platteland - - Photo-essay -

OOR­KANT He­len is deur ver­skeie din­ge ge­roer: By­bel­teks­te, die ge­dig­te van O­mar K­hayyám en die wer­ke van Wil­li­am Bla­ke. Ook haar dro­me het haar ge­ïn­spi­reer, net soos pos­kaar­te van vrien­de reg oor die wê­reld, be­ken­de kuns­wer­ke en die aan­trek­kings­krag van die maan. Sim­bo­liek was vir haar net so be­lang­rik soos struk­tuur. Die trans­for­ma­sie­pro­ses van haar om­ge­wing het sy met die hulp van ’n paar plaas­li­ke men­se ver­mag, ver­al Koos Mal­gas, ’n rond­rei­sen­de skaap­skeer­der. Hul­le het ja­re lank saam ge­werk en hoof­saak­lik se­ment, fyn­ge­maak­te glas, me­taal en spie­ëls ge­bruik in dié kuns­wer­ke. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.