Wat die hart van vol is

Weg! Platteland - - Photo-essay -

Die bed­dens in dié ver­trek is erg ver­sle­te en kra­ke­rig, maar dit is waar die kuns­te­naar graag ge­slaap het. Oral in die Uil­huis sien ’n mens hart­vor­mi­ge spie­ëls. He­len het lig ge­soek – en sy het dit op die vin­ding­ryk­ste ma­nie­re be­werk­stel­lig. Bui­ten die mu­re wat met fyn­ge­maak­te glas be­dek is en dus die heel­tyd die lig deur die huis weer­kaats, het sy ook groot spie­ëls laat sny vol­gens haar eie ont­wer­pe: ’n son met stra­le, ’n se­kel­maan, ster­re, krui­se... Hul­le is op stra­te­gie­se plek­ke op­ge­hang om lig en beel­de en maan­skyn en son­skyn van ver­trek tot ver­trek tot ver­trek te weer­kaats.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.