Die boek is te­rug!

Weg! Platteland - - Photo-essay -

’n By­ge­werk­te en uit­ge­brei­de her­uit­rei­king van An­ne Graaff se boek oor die Uil­huis, wat al baie ja­re uit druk is, ver­skyn in Sep­tem­ber. Die ti­tel is The Owl Hou­se, en daar­in ver­skyn nu­we fo­to’s van Sam R­ein­ders én ’n by­ge­werk­te in­lei­ding met on­der meer He­len Mar­tins se ho­ro­skoop plus in­lig­ting uit haar joer­na­le. • Die boek word uit­ge­gee deur S­neeu­berg en kos R320. Kry dit van Sep­tem­ber af by goeie boek­win­kels óf s­tuur ’n e-pos na

books@clar­kes­books.co.za as jy som­mer nou al jou ek­sem­plaar wil be­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.