Fyn trap...

Weg! Platteland - - Photo-essay -

OOR­KANT, BO ’n Jong mei­sie sluip op haar to­ne hoog bo die fan­ta­sie­wê­reld van die ka­meel­werf ter­wyl ’n uil haar ge­la­te dop­hou. Hoe­wel He­len op Nieu-bet­hes­da groot­ge­word het, het sy as jong vrou el­ders in Suid-a­fri­ka ge­woon en werk. Dit was eers toe sy in die veer­tig was, ge­skei, dat sy te­rug­ge­kom het om haar siek­li­ke ou­ers te ver­sorg. Ná hul­le dood het He­len haar al hoe meer ont­trek. Wat be­gin het as ’n po­ging om lig, le­we en k­leur in haar le­we te kry het la­ter ’n ob­ses­sie ge­word – en vrien­de op die dorp was maar yl ge­saai. Ek won­der al­tyd of sy dalk die beel­de as haar vrien­de be­skou het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.