Hoe rooi­er, hoe mooi­er

Weg! Platteland - - Photo-essay -

Dis moei­lik om ’n oop plek in die huis te kry; el­ke ie­de­re op­per­vlak is vol sie­ra­de en snuis­te­rye. Maar hul­le staan nie net rond nie; elk­een het sy eie plek, elk­een sy eie be­te­ke­nis. Saam voel dit of hul­le jou ver­smoor. Maar a­sem dit in en dink vir ’n oom­blik oor die sim­bo­liek van el­ke stuk, aan hoe He­len vir elk­een ’n plek vind, dit af en toe af­stof, dit ge­bruik om pro­jek­te en kuns­wer­ke te be­dink.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.