WILDE KAT VS. RONDLOPER

Weg! Platteland - - Troeteldiere -

Dis be­lang­rik om die ver­skil tus­sen ’n wilde ( fe­ral) en ’n rond­lo­per­kat ( stray) te ver­staan.

• Wilde katte het geen kon­tak met men­se nie, word bui­te (en wild) ge­bo­re en woon meest­al in ko­lo­nies. Hul­le was nooit ’n troe­tel­dier nie en kan dik­wels nie mak­ge­maak word nie. • Rond­lo­per­kat­te is huis­kat­te wat weg­ge­loop het óf wat men­se ie­wers ge­los het om na hul­le­self om te sien. Hul­le be­gin met­ter­tyd soos wilde katte op­tree, maar pas ge­woon­lik weer mak­lik by ’n huis­hou­ding aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.