Hoe kan jy help?

Weg! Platteland - - Troeteldiere -

As jy ’n wilde kat of wil­de­kat­ko­lo­nie wil help, kon­tak jou naas­te pro-le­we­red­dings­or­ga­ni­sa­sie. ’n Vee­arts kan jou na een ver­wys, en die mees­te van hul­le het ’n Fa­ce­book­blad. Maar, waar­sku Ju­ne Brad­bu­ry, ’n di­rek­teur van die Cat Trap­ping and S­te­ri­li­za­ti­on Net­work ( cat­trap­ping.co.za), as jy op ’n kat­ko­lo­nie af­kom en be­trok­ke raak, moet dit vir so lank wees as wat die ko­lo­nie be­staan. “Die katte moet el­ke dag die­self­de tyd kos­ge­gee en met die hulp van ’n red­dings­or­ga­ni­sa­sie ge­vang en ge­ste­ri­li­seer word,” sê sy. Hier is nog ’n paar red­dings­or­ga­ni­sa­sies: • Die DBV se wil­de­kateen­heid kan help met die vang, ste­ri­li­sa­sie en vry­la­ting van wilde katte. nsp­ca.co.za • Die Fe­ral Cat Res­cue Trust se vry­wil­li­gers voer en laat ste­ri­li­seer kat­ko­lo­nies oral in Dur­ban, en sorg dat siek of be­seer­de katte by ’n vee­arts uit­kom.

Fe­ral Cat Res­cue Trust Dur­ban • Te­ars A­ni­mal Res­cue vang en ste­ri­li­seer dui­sen­de katte per jaar en laat hul­le weer vry, maar vir ba­ba­kat­jies soek hul­le hui­se. te­ars.org.za • Tuf­cat op die kam­pus van die U­ni­ver­si­teit van die Wes-kaap in Bell­vil­le be­y­wer hul­le om ne­ga­tie­we per­sep­sies van katte te ve­ran­der, en be­dryf ’n vei­li­ge ha­we vir katte wat voor­heen wild was op Vil­liers­dorp. tuf­cat.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.