3 KITS­PLAN­NE

Weg! Platteland - - Kook Met Witlof -

• OONDGEROOSTERDE WIN­TER­GROEN­TE Roos­ter wit­lof­kwar­te saam met an­der win­ter­groen­te soos wit­wor­tels en pa­tat­wig­gies en geur dit met le­moen­sap en heu­ning.

• SOET GROEN­TE Braai wit­lof­kwar­te baie sta­dig in bot­ter en ver­soet dit met ’n bie­tjie sui­ker vir ’n ek­stra groen­te­ge­reg op jou win­ter­ta­fel. Die sta­di­ge kook­pro­ses sal die lig­te bit­ter smaak ver­sag. • WITLOFGEBAK Meng ge­kook­te of pan­ge­braai­de witlof met gaar aar­tap­pel of blom­kool en ge­ras­per­de kaas en room, en bak dit in die oond. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.