Varknek in die ke­tel­braai met oondgeroosterde groen­te

Weg! Platteland - - Platteland-eteklub -

Varknek is ’n erg on­der­skat­te en baie e­ko­no­mie­se vleis­snit: As jy dit reg gaar­maak, is dit heer­lik sag en sap­pig. Vir dié re­sep kan jy die vark ook met spit­hoen­der of bees­fi­let ver­vang. Die oondgeroosterde groen­te is ’n heer­li­ke bykos by e­ni­ge braai. As jy e­ni­ge oor­skiet be­dek en in die ys­kas bê­re, sal dit die vol­gen­de dag nóg lek­ker­der smaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.