VIR DIE SELFDOENER

Weg! Platteland - - Gryswater -

As jy be­reid is om ’n paar rand te be­lê, kan jy ver­bin­ding­stuk­ke koop waar­mee jy jou bad-, stort- of was­bak­pyp kan kop­pel aan ’n ge­wo­ne tuin­slang of dik­ker pyp soos ge­wo­ne swart be­sproei­ings­pyp. Maar wees ge­waar­sku: ’n Tuin­slang drei­neer sta­dig (hoe­wel ’n 20 mm-pyp twee keer so vin­nig loop as een van 15 mm), en be­sproei­ings­pyp is nie die lek­ker­ste ding om te skuif nie.

My plaas­li­ke ys­ter­wa­re­win­kel het vir my twee op­sies voor­ge­stel:

Aan ’n tuin­slang ’n 40 mm-ver­bin­ding­stuk plus ’n 40-20 mm-ver­loop­sok plus ’n kraan­pas­stuk met skroef­draad ( ma­le tap con­nec­tor) Aan be­sproei­ings­pyp ’n 40 mm­ver­bin­ding­stuk plus ’n 40 mm-elm­boog­stuk met skroef­draad ( ma­le el­bow) plus 40 mm-pyp. Prys R52 (om dit aan ’n tuin­slang te kop­pel) of R41 plus R19/m vir 40 mm­be­sproei­ings­pyp. Kon­tak S­her­wood Har­dwa­re 021 715 1520

BIODINAMIKAGRYSWATER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.