Dit werk vir my

Weg! Platteland - - Gryswater -

“Ek ge­bruik die Gar­den Resq Maxi-stel­sel nou net meer as vier jaar. As ’n selfdoener was dit vir my baie mak­lik om te in­stal­leer, en al in­stand­hou­ding wat no­dig is, is om die fil­ter­bor­sel een keer per maand skoon te maak. My huis het net een bad­ka­mer met ’n bad, stort en was­bak. Die uit­loop­py­pe gaan deur die muur tot in die sloot­jie bui­te en kom net bo grond­vlak deur die muur – dus was die in­stal­le­ring kin­der­spe­le­tjies. Nou weet ek om­trent nie van die pomp nie; jy hoor net ’n sag­te dreu­ning wan­neer dit aan­gaan, maar net tot jy die stort toe­draai of die bad leeg­ge­loop het. Dis lek­ker om te weet die wa­ter word nie ge­mors nie.” – P­hi­lip S­ched­ler, fo­to­graaf en vi­de­o­ver­vaar­di­ger van Park­view, Jo­han­nes­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.