K­LEUR JOU TOI­LET GRYS

Weg! Platteland - - Gryswater -

Her­lei­ding­stel­sels is ’n fan­tas­tie­se be­kos­tig­ba­re grys­wa­ter­op­sie, maar die ge­bruiks­moont­lik­he­de is be­perk – slegs be­sproei­ing – en in die re­ën­sei­soen is dit to­taal oor­bo­dig. Wa­ter R­hap­so­dy se Se­cond Mo­vement­stel­sel fil­treer grys­wa­ter vol­doen­de so­dat jy jou toi­let­te daar­mee kan spoel – iets wat jy heel­jaar doen. In ’n be­staan­de huis kan die in­stal­la­sie ’n uit­da­ging wees, maar as jy nuut bou of groot op­knap­pings­werk doen, kan dit ’n goeie be­leg­ging wees. Prys R22 000 vir die eer­ste toi­let en R12 000 per toi­let vir nog 5 toi­let­te. Kon­tak wa­ter­rhap­so­dy.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.