Dit werk vir my

Weg! Platteland - - Gryswater -

“Wa­ter R­hap­so­dy het my stel­sel 10 jaar ge­le­de ge­ïn­stal­leer. Ons moes een keer die pomp ver­vang, en ’n week ge­le­de het wer­kers een van die py­pe met ’n tuin­vurk deur­boor, maar ver­der het ons nie moei­lik­heid nie. Dis nou nie die aan­ge­naam­ste taak om die fil­ter skoon te maak nie, maar dis reg­tig die min­ste. Ons ge­bruik nooit mu­ni­si­pa­le wa­ter in ons tuin nie.”– Mi­ke S­cur, ’n ar­gi­tek van Me­ado­wrid­ge, Kaapstad

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.