WAT JY MOET WEET

Weg! Platteland - - Planteland-werksessies -

Wan­neer en waar? Ons mik weer noor­de toe, Hart­bees­poort en Bloem­fon­tein toe, maar Ka­pe­naars hoef da­rem nie dro­ë­bek te sit nie: An­ne­lien kom Kaap toe vir die kaas­maak­kur­sus.

Kaas­maak­kur­sus Sa­ter­dag 8 Ju­lie 2017 by R­he­boks­kloof in die Paarl, en Sa­ter­dag 2 Sep­tem­ber 2017 by Van Gaal­en Kaas­ma­ke­rij in Hart­bees­poort.

Ge­vor­der­de­brood­kur­sus 9 Sep­tem­ber 2017 by De­mo-den in Bloem­fon­tein.

Prys R1 370 p.p. Dit sluit in die werk­ses­sie, re­sep­te, al die be­stand­de­le, kof­fie, tee en fyn­ge­bak, en mid­dag­e­te met ’n glas wyn van War­wick se wy­ne. Én jy stap nie net weg met van die pro­duk­te wat jy ge­maak het nie, maar ook ’n lek­ker ge­skenk­sak met ’n he­le klomp ver­ras­sings, waar­on­der ’n Plat­te­land

voor­skoot en ’n ses­maan­de-in­te­ke­ning op die di­gi­ta­le Plat­te­land.

BE­SPREEK NOU

S­tuur e-pos na Don­vé My­burgh by

don­ve.my­burgh@me­dia24.com of bel haar by 021 443 9830. Ont­hou, ons het plek vir net 28 men­se elk in die Paarl en Hart­bees­poort, en 24 in Bloem­fon­tein. Die eer­ste le­sers wat be­spreek én be­taal, kan saam leer en kui­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.