WÊRELDKLAS!

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Wil­low C­reek in die Nuy­val­lei is die der­de jaar ag­ter­een­vol­gens die e­nig­ste Suid­a­fri­kaan­se han­dels­merk op die “wê­reld­rang­lys” van ek­stras­ui­wer o­lyf­o­lies. Hul­le veel­be­kroon­de Di­rec­tors’ Re­ser­ve, ’n ver­snit waar­in Co­ra­ti­na en Fa­vol­o­sa die voor­bok­ke is, is in die 73ste plek op die Top 100 EVOO’S (die En­gel­se af­kor­ting vir ek­stras­ui­wer o­lyf­o­lie).

Dié o­lie is die per­fek­te pas­maat vir rooi­vleis, sop, pas­ta­ge­reg­te met sam­pi­oe­ne, car­pac­cio en slaaie met ro­ket, par­me­saan en neu­te.

Kon­tak wil­low­creek.co.za 023 342 5793 in­fo@wil­low­creek.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.