Proe die Ka­la­ha­ri

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Dis nou wel nie hoog­so­mer nie, maar Ka­la­ha­ri Craft Beer se nu­we Gems­bok La­ger en Puff Ad­der Weiss smaak net so lek­ker saam met ’n win­ter­warm ker­rie as op ’n snik­warm dag in die woes­tyn. Be­soek ka­la­ha­ri­craft.co.za vir meer in­lig­ting of om te sien wat­ter win­kel na­by jou dit aan­hou, of bel Re­nier Baard by 072 827 0009.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.