Be­plan jou len­te­tuin

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

As jy nog al­tyd oor jou eie groen­te­tuin ge­droom het, is die win­ter die bes­te sei­soen om te be­gin be­plan.

Die nu­we Raw-saad­reeks maak dit nóg mak­li­ker (en goed­ko­per) om jou eie vars kos te kweek aan­ge­sien die saad ewe ge­luk­kig sal wees in die tuin en in pot­te, én daar is ’n lek­ker ver­skei­den­heid om van te kies: ar­ti­sjok­ke, kool, an­dy­vie, uie, ba­si­lie, boon­tjies, beet, broc­co­li, blaar­broc­co­li, wor­tels, blom­kool, sel­de­ry, kom­kom­mer, ei­er­vrug, blaar­kool, knol­kool, blaar­slaai, mi­kroslaai­blaar­tjies, o­kra, ert­jies, brand­ris­sies, soet­ris­sies, pam­poen, ra­dic­cio, ra­dy­se, spi­na­sie, skor­sies, murg­pam­poen­tjies, ta­ma­ties en waat­le­moen.

Die Raw-saad­reeks is be­skik­baar by uit­ge­soek­te tuin­sen­trums land­wyd.

ra­w­li­ving.co.za RAW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.