KOM TOER SAAM!

Weg! Platteland - - Versteekte Geheim -

Maak 2017 ’n jaar van nu­we plek­ke. Stof jou pad­da­voe­te af, pak die ver­ky­ker in en laai jou ka­me­ra­bat­te­rye. Laai dan die kin­ders in die kar en val in die pad saam met M­p­a­fa vir die reis van ’n leef­tyd. Kamp on­der die ster­re, roei met ’n mo­ko­ro oor die O­ka­van­go­del­ta, groet ’n ka­ret­skil­pad, voel die sproei van die Vic­to­ri­a­wa­ter­val op jou ge­sig en nog ve­le meer...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.