4 WEN­KE VIR VOLHOUBAARHEID

Weg! Platteland - - Volhoubare Verhitting -

1Ge­bruik slegs droë hout. Nat of groen hout, druk­be­han­del­de hout, ge­verf­de hout, spaan­der­bord of laag­hout, huis­hou­de­li­ke af­val, plas­tiek, kar­ton of steen­kool is on­vei­lig en sal rook­be­soe­de­ling ver­oor­saak én jou hout­stoof be­ska­dig. 2 Ge­bruik ’n mo­der­ne, doel­tref­fen­de hout­stoof met se­kon­dê­re ver­bran­ding. 3 Koop vuurmaakhout van ’n be­trou­ba­re ver­skaf­fer en in groot maat – só spaar jy op ver­pak­kings­ma­te­ri­aal en ver­voer­kos­te. 4 Rig goed ge­ï­so­leer­de ge­boue op wat pas­sie­we hit­te ge­bruik en die mi­ni­mum aan­vul­len­de hit­te no­dig het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.