PETER MA­BU­ZA

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Peter het op Sa­bie groot­ge­word, maar nooit ge­dink hy gaan hier werk as ’n bier­brou­er nie. Hy was in sy der­de jaar aan die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg toe hy weens ’n geld­te­kort sy stu­die moes staak.

“Ek is baie ge­luk­kig om nou as­sis­tent­brou­er hier by die Sa­bie B­re­wing Com­pa­ny te wees. Dis baie in­te­res­sant en ek leer din­ge waar­van ek niks ge­weet het nie. Tog kan ek nie help om soms soos ’n groot vis in ’n klein dam­me­tjie te voel nie. Sa­bie bied nie veel an­der ge­leent­he­de nie. Ek sal graag my stu­die wil her­vat so­dat ek in ’n sta­di­um my vler­ke kan sprei. As jy hier groot­ge­word het en el­ke dag ver­by wa­ter­val­le stap, is dit la­ter ook nie meer snaaks nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.