STEPHNIE VAN ROOYEN

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Stephnie is die vloer­be­stuur­der by Har­rie’s Pan­ca­kes en woon se­dert 2007 saam met haar ou­ers op Gras­kop. Sy het op Hoed­spruit groot­ge­word, nie ver hier­van­daan nie, en was op Sa­bie op ho­ër­skool.

“Ek ge­niet dit baie by Har­rie’s. Dit raak nog­al woes wan­neer die bus­se stop en die re­stau­rant vol raak. En die kom­mu­ni­ka­sie met die oor­se­se toe­ris­te kan par­ty­keer moei­lik raak.

“Ons voel baie vei­lig op Gras­kop, maar dit voel ook vir my ’n bie­tjie na ’n ou­mens­dorp. Hier is nie veel win­kels of jol­plek­ke nie en daar­om gaan ons graag Nel­spruit toe, ver­al wan­neer vrien­de en fa­mi­lie die slag kom kui­er. ’n Mens raak ge­woond aan al die mooi plek­ke om jou.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.