NI­CO SMIT

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

“Toe ek en my vrou in 2012 van die Swart­land af hier­heen trek, was ek be­kom­merd ek gaan nie van die plek hou nie,” ver­tel Ni­co. “Maar dit is so mooi en groen, en die wild­tuin só na­by dat ek Gras­kop vin­nig lief­ge­kry het. Ek dink die e­nig­ste keer dat ek te­rug­ver­lang het, was toe die si­kloon ons vroe­ër van­jaar ge­tref het en dit drie dae aan­een ge­sous het.”

Ni­co het in­tus­sen ’n her­win­nings­be­sig­heid be­gin en wil die ge­meen­skap be­trok­ke kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.