Zigi sê...

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

Ons het Su­pa­wood ge­bruik vir dié stoel om­dat dit ste­wig, e­ga­lig en aan­sien­lik goed­ko­per is as so­lie­de hout. Dis wel taam­lik swaar en die groot stuk­ke waar­in dit verskaf word, maak dit on­ge­mak­lik om te han­teer. Maak din­ge vir jou­self dus mak­li­ker en vra jou ver­skaf­fer om dit vol­gens jou af­me­tings te sny. Ons het een bord van 1,8 x 2,7 m ge­koop by Pla­za Bo­ard Cen­ter – hul­le het tak­ke in Kaapstad, Bloem­fon­tein, Gauteng en Noord­wes – en hul­le het dit teen ’n ge­rin­ge kos­te (min­der as R50!) net­jies en pre­sies vol­gens ons af­me­tings ge­saag.

Hier­die is nie ’n in­ge­wik­kel­de pro­jek nie, maar sit eer­der twee dae op­sy so­dat jy rus­tig kan werk en mooi kop­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.