Win­ter

Weg! Platteland - - Ons Gaan Tuin Toe -

Nou lê die aar­de nag­te­lang en week in die don­ker stil ge­na­de van die re­ën, en ske­mer hui­se en tak­ke da­e­liks bleek deur die wit mis­tig­heid en sui­sing

heen. Dis al­les ryk en rus­tig van die swaar ge­hei­me was­dom wat sy paaie vind deur warm aar­de na el­ke skeut en

blaar, en ver en na­by al­les duis­ter bind in vog en vrug­baar­heid en groot

ver­lan­ge; tot ons ’n hel­der mid­dag skie­lik sien die gras blink, en die jong graan teen

die han­ge, en weet dat al­le rus die le­we dien: hoe kon ek dink dat so­mer ry­ker is as hier­die groei se stil ge­hei­me­nis? “Win­ter”, N.P. van Wyk Louw

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.