Die wê­reld se groot­ste aal­wyn­stand­beeld

Weg! Platteland - - Aalwyne -

Draai in by die Hou­se of Aloes, of­te­wel Al­ca­re Aloe, in Al­ber­ti­nia in die Suid-kaap en ver­won­der jou aan die wê­reld se groot­ste aal­wyn­stand­beeld. Dié e­nor­me bit­te­raal­wyn ( Aloe fe­rox) is 9 m hoog en weeg 2,5 ton. Die stand­beeld is in 2010 ont­hul en het die beeld­hou­ers Dirk van Wyk en Fran­cois de Wet al­te­sa­me 8 800 uur ge­neem om te vol­tooi! al­ca­re.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.