SWARTVLEK

Weg! Platteland - - Aalwyne -

• Dié kol­le word ver­oor­saak deur ver­skeie vi­ra­le of bak­te­rie­se in­fek­sies, ver­al oor te veel wa­ter of as dit baie warm en die hu­mi­di­teit hoog is. Dis nie ska­de­lik vir die plant se ge­sond­heid nie, maar ’n swam­do­der kan help om nu­we groei skoon te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.