Raai net... ’n boek vol breinkno­pers!

Weg! Platteland - - Entrepreneur: Witlof -

Skop jou skoe­ne uit, skink die kof­fie en trek ’n pot­lood na­der. Ons heel eer­ste uit­ga­we van We­graai is op die rak. Met 148 blok- en fo­to­raai­sels, woord­soe­ke, su­do­ku’s, en bie­lie­raai­sels oor Suid-a­fri­kaan­se plek­ke, plan­te en die­re. Dis nou blok­raai­pret soos jy nog nooit voor­heen be­leef het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.