KOS IN DIE WIN­TER

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

Groen­te en kruie groei wel sta­di­ger in die win­ter, maar deur slim te kies kan jy steeds uit jou tuin eet. In so­mer­re­ën­val­stre­ke is ’n be­skut­te plek wat deur die dag ge­noeg son kry nood­saak­lik, ter­wyl men­se in win­ter­re­ën­val­stre­ke moet se­ker maak die grond drei­neer goed.

KIES DIÉ GE­HAR­DE SOOR­TE

• KRUIE Tie­mie, sa­lie, pie­ter­sie­lie, ker­wel, o­ri­ga­num, hi­sop en dui­send­blad. • GROEN­TE

Spi­na­sie, ra­dy­se, blaar­slaai, kool, sui­ker­ert­jies, boer­bo­ne en sprui­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.