LEO T­HAMM SE STAATMAKERSUNBIRD-HI­BRIE­DE

Weg! Platteland - - Aalwyne -

Vroeg­win­ter Aloe ‘Ri­as’ is ’n groot aal­wyn met ’n groei­styl wat her­in­ner aan die bergaal­wyn ( Aloe mar­lo­thii), maar groei vin­ni­ger en dra heel­wat meer blom­me.

Mid­del­win­ter Pro­beer ‘Bo­re­a­lis’ (o­ran­je), ‘C­har­li­ze’ (ko­raal­rooi), ‘Co­met’ (rooi tot room), ‘C­rimson Co­lumn’ (bloed­rooi) en ‘Eif­fel’ (rooi tot wit). ’n Plant wat vir my uit­staan, is Aloe ‘Oc­to­pus’ met sy groot tros­se goud­geel blom­me en lang blom­sei­soen.

Laat­win­ter Teen die ein­de van die win­ter en vroeg­len­te is Aloe ‘O­me­ga Ro­se’ (pienk tot wit) die groot aal­wyn wat die oog tref, by­ge­staan deur ‘La­va Flow’ (bloed­rooi), ‘Sun King’ (geel) en ‘Sa­turn’ (bak­steen­rooi tot geel).

Heel­jaar Die res van die jaar sal Aloe ‘I­vo­ry Da­wn’, ‘ Vroeg­jaar Geel’ en ‘Fi­re­worx’ die sui­ker­bek­kies her­in­ner waar die plek is om nek­tar te kom soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.