wen

Weg! Platteland - - News -

Dr. J.P. de Beer van Bothaville wen ’n Jol­ly Trol­ly ter waar­de van R2 500. Ons is mal oor dié klein werk­e­sel wat net 12 kg weeg, maar tot 65 kg kan dra en bin­ne 2 se­kon­des oop­of toe­vou – per­fek om saam te neem as jy gaan kamp, mark of strand toe gaan of in die tuin werk. Boon­op kan die su­per­sterk seilm­a­te­ri­aal mak­lik af­ge­haal word as jy dit wil was. Lees meer oor die Jol­ly Trol­ly – of be­stel een – by trol­ley­com­pa­ny.co.za. in­fo@trol­ley­com­pa­ny.co.za 083 626 4965

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.